home *** CD-ROM | disk | FTP | other *** search
- compile-while-executing
- U kan nie kompileer terwyl die masjien
- uitvoer nie. Dit kan vreemde foute
- veroorsaak
-
- exception-thrown
- 'n Uitsondering is aangemeld:
-
- break-no-source
- Inbreekpunt is bereik in 'n lΩer waarvoor die
- bronkode nie gevind kan word nie. LΩernaam:
-
- error-in-file
- 'n Fout het voorgekom in 'n lΩer waarvoor die
- bronkode nie gevind kan word nie.
- klas: bronkode lynnommer:
-
- system-exit
- Die metode het getermineer deur 'n
- eksplisiete "exit"-instruksie. Geen resultaat
- is verkry nie. Die verlaatkode was:
-
- no-help
- Geen hulp is beskikbaar vir hierdie boodskap nie.
- Stuur asb. die teks van die foutboodskap aan
- mik@monash.edu.au - dan kan ons 'n foutboodskap
- by ons databasis voeg. Dankie.
-
- editor-crashed
- Dit lyk of BlueJ onderbreek is toe die klas laas
- na die skyf geskryf is. Die bronkode is moontlik
- beskadig of vernietig. Daar behoort 'n rugsteunkopie te wees
- in die projekgids. As die klas beskadig is,
- 1 - verlaat BlueJ
- 2 - maak nog 'n kopie van die projectgids (net vir ingeval)
- 3 - soek in die projekgids vir 'n rugsteunkopie van hierdie
- java lΩer. Hernoem dit met die oorsproklike naam
- (met 'n '.java' uitgang)
-
- cannot-run-compiler
- Kan nie die kompileerder loop nie.
- Is die program in u padveranderlike?
- Naam van kompileerder:
-
- compiler-error
- Kompileerderfout:
-
- stream-incomplete
- Kompileerderfout. Foutstroom onvolledig.
-
- out-of-bounds
- Die spesifieke element val buite
- die skikkinggrense.
-
- cannot-access-element
- Geen toegang tot die spesifieke
- skikkingelement .
-
- appletviewer-error
- Fout met die uitvoer van die
- mini-toepassing in die "appletviewer".
-
- error-no-name
- U moet 'n geldige naam verskaf.
-
- error-save-file
- 'n Fout het voorgekom met die stoor
- van die lΩer. Die lΩer is nie gestoor nie.
-
- cannot-save-keys
- 'n Fout het voorgekom met die stoor
- van die sleutelbindings.
- Sleutelbindings is nie gestoor nie.
-
- error-no-templates
- Die gespesifiseerde sjabloongids (die lΩergids waar
- BlueJ die klassjablone kry) bestaan nie. Dit word gedefinieer
- met die eienskap "bluej.templatePath" in die lΩer
- <bluej-home>/lib/bluej/defs. U kan dit nagaan
- en self regstel.
-
- skeleton-error
- Die verstek kodegeraamte vir die klas kon nie
- gegenereer word nie. Moontlik weens 'n
- konfigurasiefout van BlueJ, of omdat daar
- probleme is met lΩerstelsel toegang.
-
- error-open-source
- Die bronkode van hierdie klas kon nie
- oopgemaak word nie.
-
- error-writing-readme
- Die "README"-lΩer vir hierdie projek kon nie opdateer
- word om die hoofklas se inligting by te voeg nie.
- Daar was probleme met wysiging van die lΩer.
-
- error-exporting
- 'n Fout het voorgekom terwyl die toepassing se kode uitgeskryf is
- Sommige of al die lΩers is dalk nie reg gekopieer nie.
-
- error-writing-jar
- Die jar-lΩer kon nie korrek uitgeskryf word nie.
- (Maak seker u het toegangsregte en oop spasie op die lΩerstelsel.)
-
- error-jar-exists
- Die jar-lΩer wat u gekies het, bestaan reeds.
- Wil u voortgaan?
- Oorskryf
- Kanselleer
- null
-
- invalid-class-name
- Ongeldige klasnaam.
-
- invalid-package-name
- Ongeldige pakketnaam.
-
- must-be-identifier
- Die naam is ongeldig. dit moet
- 'n Java identifiseerder wees.
-
- directory-exists
- 'n LΩer of gids met hierdie naam bestaan reeds.
-
- cannot-copy-package
- Daar was 'n probleem met die kopiδring
- van die pakketlΩers. Die pakket is nie geskryf
- nie of is dalk onvolledig.
-
- file-does-not-exist
- Die gespesifeseerde lΩer
- bestaan nie.
-
- cannot-import
- Die lΩer kan nie ingetrek word nie.
- Dit moet 'n Java bronkode lΩer wees (die naam
- moet eindig met ".java").
-
- docdir-blocked-by-file
- Die subgids vir die dokumentasie kon nie
- in die projekgids geskep word nie,
- want daar is 'n lΩer met dieselfde naam.
-
- docdir-not-created
- Die subgids vir die dokumentasie kon nie
- in die projekgids geskep word nie.
-
- no-permission-for-docdir
- Die subgids vir die dokumentasie kon nie
- in die projekgids geskep word nie,
- want die toegangsregte is te min.
-
- show-or-generate
- Wil u die dokumentasie wat voorheen geskep is
- vertoon, of wil u weer die dokumentasie hergenereer?
- Vertoon slegs
- Genereer weer
- Kanselleer
-
- doctool-error
- Javadoc het 'n fout aangemeld. Daar kan moontlik 'n sintaksfout
- in een van die lΩers wees waarvoor u dokumentasie probeer
- genereer het. Daar kan dalk ook fout wees met die URL wat
- gespesifiseer is vir die JDK dokumentasie in die "voorkeure"
- Maak seker dat al die JavalΩers gekompileer is en dat die
- dokumentasie-URL toeganklik is (of afgeskakel). Probeer dan weer.
- As hierdie boodskap weer voorkom, gaan kyk dan in die
- log-lΩer vir die foutboodskappe van Javadoc:
-
- severe-doc-trouble
- 'n Uitsondering het voorgekom tydens die roep na
- die eksterne dokumenteringsprogram.
-
- no-java-sources-found
- Geen Java bronkodelΩers is gevind \
- in hierdie gids nie.
-
- duplicate-name
- Daar bestaan reeds 'n klas met hierdie naam
- in hierdie pakket. Daar mag nie twee klasse
- met dieselfde naam in een pakket wees nie.
-
- error-in-import
- 'n Fout het voorgekom tydens die intrekking van
- die lΩer. Kyk vir toegangsregte en skyfspasie.
-
- no-class-selected-compile
- Geen klas is gekies om te kompileer nie.
- Selekteer 'n klas deur daarop te klik
- voodat die kompileeropdrag gegee word.
-
- no-class-selected
- Geen klas of pakket is geselekteer omte verwyser nie.
- Kies die naam van 'n klas of pakket deur daarop te
- klik en kies dan om dit te verwyder.
-
- really-remove-class
- As hierdie klas verwyder word sal die bronkode
- daarvan permanent uitegevee word.
- Wil u voortgaan?
- Vee uit
- Kanselleer
- null
-
- really-remove-package
- As hierdie pakket verwyder word sal die betrokke
- subgids (met al die bronkode en ander lΩers daarin)
- permanent uitegevee word.
- Wil u voortgaan?
- Vee uit
- Kanselleer
- null
-
- remove-package-open
- Daar is subpakette van die een wat u wil uitvee
- wat steeds oopgemaak is in BlueJ.
- U moet eers die subpakette toemaak voordat
- hierdie pakket uitgevee kan word.
-
- package-does-not-exist
- Fout met die oopmaak van pakket.
- Pakket bestaan nie:
-
- no-bluej-package
- Fout met die oopmaak van pakket.
- Die lΩer/gids is nie 'n
- BlueJ pakket nie:
-
- applet-height-width
- Die minitoepassing se hoogte en wydte
- moet gespesifiseer word.
-
- cannot-read-help
- Die hulplΩer kan nie gelees word nie:
-
- not-yet-implemented
- Nog nie ge∩mplementeer nie - jammer.
-
- quit-all
- Moet alle oop projekte afgeskuit word?
- Sluit almal
- Kanselleer
- null
-
- really-reload
- Herlaai vernietig alle veranderinge sedert dit laas gestoor is.
- Is u seker?
- Herlaai
- Kanselleer
- null
-
- really-print
- Die teks is breδr as die papier. Lang reδeltjies sal
- afgekap word. U kan dit vermy deur die redigeerdervenster
- se grootte te stel sodat dit smaller is.
- Wil u nogtans voortgaan en nou druk?
- Druk
- Kanselleer
- null
-
- open-non-bluej-already-bluej
- Die gids wat u geselekteer het is
- reeds 'n BlueJ projek.
-
- open-non-bluej-no-java
- Geen Java bronkodelΩers kon in
- hierdie gids gevind word nie.
-
- open-non-bluej-invalid
- U het aangedui dat u hierdie gids wil oopmaak
- as 'n BlueJ projek, maar dit bevat 'n java lΩer
- met 'n pakketreδl ("package") wat nie pas by die
- huidige gidsstruktuur nie. (Byvoorbeeld, as die
- Java klas Shape 'n pakketreδl het naamlik com.aa,
- dan moet die lΩer Shape.java in 'n gids wees met
- die naam aa, wat op sy beurt weer binne die gids com is.
- Hierdie com gids moet weer in ander gids wees. (Dit is
- hierdie ander gids wat in Bluej gekies word wanneer
- die projek oopgemaak moet word).
-
- import-into-current
- Daar is tans 'n pakket oop in hierdie venster.
- Wil u die lΩer intrek binne hierdie pakket,
- of wil u 'n nuwe projek skep en die lΩer daarheen intrek.
- In huidige
- Nuwe projek
- Kanselleer
-
- package-name-invalid
- U het die pakketstelling verander na 'n pakket wat
- nie in hierdie projek bestaan nie.
- As u hierdie klas wil skuif na 'n ander pakket,
- dan moet u eers die nuwe pakket skep.
- Die pakketstelling is terugverander na wat dit was.
-
-
- package-name-clash
- U het die package-instruksie sodat dit verwys na
- 'n pakket of 'n klas wat reeds hierdie naam het.
- As die klas verskuif word, sal die bestaande klas
- of pakket oorskryf word, daarom is die package-stelling
- terugverander na die oorspronklike naam.
-
-
- package-name-changed
- U het die pakketstelling verander na 'n ander pakket.
- Wil u dus hΩ dat die klas verskuif moet word na
- die nuwe pakket, of moet dit bly waar dit is
- (in welke geval die pakketstelling herstel
- sal word na wat dit was.)
- Verskuif
- Herstel
- null
-
- ask-index
- Verskaf die indeks van die skikkingelement [...]
- Array Inspection
- null
-
- classmgr-changes-no-effect
- Die veranderinge aan die klasbiblioteke sal eers in werking
- tree wanneer u BlueJ volgende keer weer aan die gang sit.
-
- pref-optimise-no-effect
- Veranderinge aan die instellings vir die virtuele masjien
- sal eers in werking tree vir projekte wat oopgemaak word
- nadat die veranderinge aangebring is, of wanneer die
- virtuele masjien herbegin word.
-
- unittest-new-test-method
- Spesifiseer 'n naam vir hierdie toets.
- Die vaslegging sal dan begin.
- Nuwe toetsmetode
- null
-
- getobject-new-name
- Verskaf die naam vir die nuwe objek op die
- objek-werkbank.
- Nuwe Objek Naam
- null
-
- unittest-fixture-present
- Hierdie eenheidstoets bevat reeds 'n gedeklareerde
- vastepunt. Indien u voortgaan sal die definisie van hiedie
- vastepunt vervang word.
- Wil u voortgaan?
- Vervang
- Kanselleer
- null
-
- unittest-method-present
- Hierdie eenheidstoets bevat reeds 'n metode met dieselfde
- naam. Indien u voortgaan sal die definisie van hierdie metode
- vervang word.
- Wil u voortgaan?
- Vervang
- Kanselleer
- null
-
- no-search-string
- Geen soekstring is gedefinieer nie.
- (Verlig 'n stuk teks of doen eers 'n gewone 'Soek'.)
-
- default-keys
- Wil u regtig al u eie sleutelopstellings weggooi
- en die verstekwaardes aanvaar?
- Verstekwaardes
- Kanselleer
- null
-
- error-create-vm
- BlueJ kon nie 'n virtuele masjien (VM) aan die gang sit om projekte mee uit te voer nie.
- Dit is 'n ernstige fout - u sal nie kan voortgaan om objekte te skep of
- metodes uit te voer voordat die probleem opgelos is nie
- Normaalweg word hierdie probleem veroorsaak deur spesifieke
- netwerkinstellings op die rekenaar. BlueJ gebruik TCP/IP en sockets
- om die VM aan die gang te sit. Die mees algemene rede vir hierdie
- probleem is 'n oormatige streng netskans wat
- nie verbindings vanaf hierdie masjien toelaat nie. Om dit te toets,
- skakel die netskans (firwall) van hierdie masjien af (indien daar een is).
- As dit die probleem oplos, probeer dan om 'n netskansopstelling te kry
- wat verbindings vanaf hierdie masjien toelaat.
- Ander moontlike oorsake is foutiewe netwerkinstellings.
- Maak seker dat die TCP/IP opstelling korrek is en gaan ander netwerkopsies na.
- As die probleem voortduur, vra vir hulp (sien http://www.bluej.org/help/ask-help.html).
-
- project-is-readonly
- Die projek het lees-alleen toegang. U sal nie objekte kan skep
- of metodes kan uitvoer nie.
- Moontlik is die toegangsregte van die projekgids gestel na 'read-only'
- of die hele lΩerstelsel is onskryfbaar (bv. as dit op 'n CD is).
- Om hierdie projek ten volle te kan gebruik
- moet dit op 'n skryfbare lΩerstelsel wees (normaalweg die hardeskyf)
- en die toegangsregte moet so gestel wees dat u skryftoegang het
- na die gids en elke lΩer daarin.
-
- could-not-write-shell-file
- Uitvoering het gefaal omdat die projekgids nie skryfbaar is nie.
- Om objekte te kan skep en metodes te kan uitvoer moet BlueJ na
- die betrokke gids en lΩers kan skryf. Maak seker dit is nie 'n CD
- nie en dat jy skryftoegang het na die gids en alle lΩers daarin.
-